Die nuwe predikant besoek sy gemeentelede. By een huis hoor hy dat die mense
tuis is maar hulle maak nie

die deur oop nie. Hy haal toe 'n kaartjie uit sy sak en skryf daarop "Openb.
3:20" en skuif dit onder die deur

in. Openb 3:20 lees: "Kyk ek staan by die deur en ek klop . . ."

Die volgende Sondag kry hy die kaartjie in die kolektebord met 'n boodskap
onderaan gevoeg: "Genisis 3:10"

Die predikant trek sy Bybel nader om die gedeelte op te soek en toe hy dit
kry, bars hy hardop uit van die lag.

Gen. 3:10 lees: " . . Ek het U hoor wandel in die tuin en ek het bang
geword, want ek was kaal."


(113 words)

Back to Tagged with: pg13

Cool stuff on friend sites

Sponsored



Comments

No comments - be the first to post a comment.

Login or Register to post comments.


Next in line


Sponsored




Related Media



Sponsors

Related Information
Submitted: 4 years ago
Contributed:
Tags: predikant   besoek   afrikaans  
Viewers: 1
Problem? Report it

Share


0 Grins
0 Growls



View this post on your mobile




So HOT right now ...






Cheap Insurance - Online quotes | Woes Afrikaans gedigte kortverhale stories
Mabooki free publishing poems stories

Copyright © 2010 Email Jokes PG13. All rights reserved.
2005 - 2010

Other sites in our network: emailjokes.co.za |  jokes24.co.za | adultjokes.co.za | emailjokez.com

NOTICE: All content is posted by users of this site and the owner does not accept any liability relating to the copyright thereof.
To have content removed or accredited with your link, please contact our content administrator