Juffrou sę vir haar Graad 1 klas: "Gaan vanmiddag huis toe en dink aan 'n
sin wat julle kan maak met die woorde 'neem aan'.

Die volgende dag vra sy vir Sannie om haar sin vir die klas voor te lees:

"My ma maak die ketel vol en sit hom aan en ek neem aan sy gaan tee
maak." Pragtig Sannie, sę die juffrou.

Ja Jannie, sę maar jou sinnetjie." My Pa neem die kar se sleutels en loop
by die deur uit en ek neem aan hy gaan ry."

"Pragtig Jannie" sę die juffrou.

Klein Maria Mathebula sit heel voor in die klas en probeer om haarself so
klein as moontlik te hou met die hoop dat juffrou haar nie sien nie.

"Kom nou Maria, dis nie so moeilik nie. Jy het mos gehoor hoe klink
Jannie en Sannie se sinne."

Maria staan op en sę : My Ma sit die koerant onder haar arm en stap bosse
toe en ek neem aan sy gaan kak, want sy kan nie lees nie."


(171 words)

Back to Tagged with: four

Cool stuff on friend sites

Sponsored



Comments

No comments - be the first to post a comment.

Login or Register to post comments.


Next in line
You are here


Sponsored




Related Media



Sponsors

Related Information
Submitted: 4 years ago
Contributed:
Tags: neem   afrikaans   aan  
Viewers: 1
Problem? Report it

Share


1 Grins
0 Growls



View this post on your mobile




So HOT right now ...






Cheap Insurance - Online quotes | Woes Afrikaans gedigte kortverhale stories
Mabooki free publishing poems stories

Copyright © 2010 Email Jokes PG13. All rights reserved.
2005 - 2010

Other sites in our network: emailjokes.co.za |  jokes24.co.za | adultjokes.co.za | emailjokez.com

NOTICE: All content is posted by users of this site and the owner does not accept any liability relating to the copyright thereof.
To have content removed or accredited with your link, please contact our content administrator