Jy kan mos vlieg

Meraai vang Gatiep met 'n los vrou in die bed.
Sy gooi hom van die vierde verdieping af en skree:
"Jou blêrrie insek! As jy kan steek dan kan jy vlieg ook!"


Waarvoor is die V?

Gatiepie loop Meraai raak.
"En nou Meraai, die wit v-nek jersey?"
"Nai, die v staan vir virgin, maar moenie worry nie, dis 'n ou jersey!"


Met 'n matras op haar kop

Meraai loop straataf met ´n matras op haar kop.
Gatiep: Wa gat djy met djou furniture?
Meraai: Hierie is g´n furniture nie. Dis my workshop!


Maar hulle het jou dan sien steel

Regter: Hoe kan jy onskuldig pleit as 5 persone jou sien steel het?
Gatiep: Djou Honour, ek kan thousands mense bring wat my nie gesien steel
het nie.


Gatiep se Voicemail

My bra, Gatiep is nie available nie.
Los djhou naam en djhou nomma en ek stuur vir djhou a "please call me".


Juffrou vra vir Gatiep

Juffrou vra vir Gatiep: Jou ma het 4 aartappels, julle is 9 kinders, hoeveel
aartappels gaan elkeen kry?
Gatiep: My ma's nie 'n dom nie, sy maak mash!


Spat are

Gatiepie: Meraai! Mar djy het darem baie spatare op djou bene!
Meraai: Nei, dit issie spatare nie, dit is net die wiring na my hotplate
toe!


Die tou

Gatiep sleep 'n tou die straat af en loop verby Maraai.  Maraai sê vir
Gatiep, Hoekom sleep jy die tou?
Gatiep sê, want as ek hom stoot val ek die heel tyd oor hom.


Selle ou storie

Die Regter kyk vir Gammat in die oog en së: 'Dis nou die sesde jaar na
mekaar dat jy in my hof in die beskuldigdebank staan.' 'Djou honour,' së
Gammat, 'djy moenie vir my kom blame omlat jy nie promotion kan kry nie.'


Wat het jy verwag?

Gatiep was ses maande lank op die see. Die oomblik toe hy in die Kaapstadse
hawe voet aan wal sit, sien hy Meraai en doen 'n transaksie (ja, man, daai
soort transaksie!) met haar. Die volgende dag is hy terug see toe. Toe hy
uiteindelik weer op land is, loop hy weer vir Meraai raak, en sy word sommer
baie vriendelik toe sy hom sien, maar hy is woedend. "Jy het my laas crabs
gegee, Meraai!!" "So? Wat het jy dan vir 15 rand verwag? Prawns?


(389 words)

Back to Tagged with: cars

Sponsored



Comments

No comments - be the first to post a comment.

Login or Register to post comments.


Next in line
You are here


Sponsored




Related Media



Related Information
Submitted: 2 years ago
Contributed: WN
Tags: maraai   gatiep   afrikaans  
Viewers: 1
Problem? Report it

Share


0 Grins
0 Growls



View this post on your mobile










Cheap Insurance - Online quotes | Woes Afrikaans gedigte kortverhale stories
Mabooki free publishing poems stories

Copyright © 2010 Email Jokes PG13. All rights reserved.
2005 - 2010

Other sites in our network: emailjokes.co.za |  jokes24.co.za | adultjokes.co.za | emailjokez.com

NOTICE: All content is posted by users of this site and the owner does not accept any liability relating to the copyright thereof.
To have content removed or accredited with your link, please contact our content administrator