![]() |
|
||||||||||||||||||||||||||||||||
Filemon het 'n hoenderplaas gekry deur die staat se grondhervormings-ding.
Sy buurman was ook 'n hoenderboer en het kom kennis maak.
"Hoenderboerdery is nie maklik nie," verduidelik hy. "Ek sal jou 100 kuikens
gee om te help begin."
Filemon was baie dankbaar. Die buurman kom loer weer in, so twee weke later,
om te hoor hoe dit gaan.
"Hau, nie te goed nie. Al die kuikens hy het gavrek !!
Die buurman sê: "Ek kan dit nie glo nie. Ek het nog nooit probleme gehad
nie. Laat ek jou nog 100 kuikens gee."
Twee weke later ontmoet hulle weer, en Filemon sê weer: "Ek kan det nie
verstaan nie....almal die kuikens hy het weer gavrek..."
Verstom vra die buurman: "Wat het verkeerd gegaan? Wat het jy aan hulle
gedoen?"
Filemon: "Eish, ek weet nie eintlik nie. Miskien ek plant hulle te diep of
te naby aan mekaar !!!!"

(145 words)
Back to Tagged with: cars
| No comments - be the first to post a comment. |
Login or Register to post comments.
Related Media
Sponsors
Related Information
Share
0 Grins
0 Growls
So HOT right now ...
Some more things that make you say Oohh sH*t viewed by 17 visitors
Working at heights. viewed by 13 visitors
Priceless Observations viewed by 12 visitors
How a bowl should be licked… viewed by 9 visitors
China Plans Huge Buses That Can DRIVE OVER Cars - last pic shows why this won't work in SA. viewed by 9 visitors
I'M SENDING YOU SOME SPRING viewed by 7 visitors
Sexy Beach Bum? viewed by 7 visitors
Have a glorious Spring Day ! viewed by 3 visitors
What others are doing ...
tsq grins at Working at heights.
pol grins at How to Offend just about everyone...
Elf1nDrak3 growls at How to Offend just about everyone...
Nipple_Chaser commented on A Good Photographer - misses nothing (open in order!)
shafisabir commented on Big WTF moment.
September's Top Grinners
September's Top Growlers
PG13 Bravest Dog EVER ...
Cheap Insurance - Online quotes
|
Woes Afrikaans gedigte kortverhale stories
Mabooki free publishing poems stories
Copyright © 2010 Email Jokes PG13. All rights reserved.
2005 - 2010
Other sites in our network: emailjokes.co.za | jokes24.co.za | adultjokes.co.za | emailjokez.com
NOTICE: All content is posted by users of this site and the owner does not accept any liability relating to the copyright thereof.
To have content removed or accredited with your link, please contact our content administrator