![]() |
|
|||||||||||||||||||||||||||||||||||
V: Ek hoor kardiovaskulêre oefening is goed vir 'n mens, is dit waar?
A: Jou hart is slegs gebou om soveel maal te klop, en dan's dit alles
oor...Moenie dit op oefening vermors nie. Enige orgaan raak uiteindelik
uitgeput. As jy dit vinniger laat klop sal dit jou nie langer laat leef nie;
dis so goed as om te sê dat jy jou kar se leeftyd kan verleng deur hom
vinniger te ry. Wil jy langer leef? Gaan dut so 'n bietjie.
V: Moet ek minder vleis eet en meer vrugte en groente?
A: Jy verstaan nie die beginsel van logistieke doeltreffendheid nie. Wat eet
'n bees? Gras en hooi endiesmeer, wat groentes is. Dus is 'n lekker stuk
steak niks anders as 'n doeltreffende manier om groente in jou stelsel te
kry. Wil jy groente hê? Eet hoender. Bief is ook 'n goeie bron van vesels
aangesien gras vol daarvan is. 'n Lampktjoppie kan ook help om te verseker
dat jy 100% van jou daaglikse aanbevole dosis groente inkry.
V: Moet ek my alkoholinname verminder?
A: Nee geensins nie. Wyn is van vrugte gemaak. Brandewyn is gedistilleerde
wyn, wat beteken dat hulle die water uit die vrugtige deel verwyder sodat
daar soveel meer van die voedingswaarde oorbly. Bier word ook van graan
gemaak. Hou die blinkkant bo!
V: Hoe kan ek my liggaam/vet verhouding bereken?
A: Wel as jy 'n liggaam het en jy het vet is jou verhouding een tot een. As
jy twee liggame het, sal jou verhouding twee tot een wees ensovoorts.
V: Wat is die voordele daarvan om aan 'n gereelde oefenprogram deel te neem?
A: Kan nie aan 'n enkele voordeel dink nie, jammer. My filosofie is hoe
minder pyn hoe beter!
V: Is gebraaide kosse nie slegs vir jou nie?
A: JY LUISTER NIE!!!!. Kosse word in plantolies gebraai deesdae. Om die
waarheid te sê hulle is deurdrenk daarmee. Hoe kan dit sleg vir jou wees as
jy nog meer groente inkry?
V: Is sjokolade sleg vir my?
A: Is jy laf? HELLO. Kakao bone! Nog 'n groentesoort!!! Dit is die beste
gesonde lekkerny ooit!
V: Is swem goed vir my figuur?
A: Het jy al 'n walvis gesien?
Wel ek hoop dit sal al die alledaagse mistastings oor voedsels en diëte
opklaar.

(383 words)
Back to Tagged with: project
| No comments - be the first to post a comment. |
Login or Register to post comments.
Related Media
Related Information
Share
2 Grins
0 Growls
So HOT right now ...
Employee of the Year viewed by 5 visitors
The Handy Man strikes again - There! I fixed it. viewed by 2 visitors
Atterbury Accident viewed by 2 visitors
C.Ronaldo viewed by 2 visitors
Strange car - You figure it out. I got a headache trying.. viewed by 2 visitors
Riders of the Storm viewed by 2 visitors
World Biggest Ship - Oasis of the Seas viewed by 2 visitors
Amazing Sand Sculptures viewed by 2 visitors
What others are doing ...
Geena grins at South Africa 2010 World Cup Advert
Geena grins at FINALLY, A WINE GLASS THAT MAKES SENSE
tsq grins at Single spelling mistake that started the FIGHT
MiM grins at Awesome Camel Toe
March's Top Grinners
PG13L Life Is All About...
March's Top Growlers
Cheap Insurance - Online quotes
|
Woes Afrikaans gedigte kortverhale stories
Mabooki free publishing poems stories
Copyright © 2010 Email Jokes PG13. All rights reserved.
2005 - 2010
Other sites in our network: emailjokes.co.za | jokes24.co.za | adultjokes.co.za | emailjokez.com
NOTICE: All content is posted by users of this site and the owner does not accept any liability relating to the copyright thereof.
To have content removed or accredited with your link, please contact our content administrator