Koos, Mike en Kallie word deur spietkops by 'n groot winkelsentrum in Benoni
afgetrek.
Spietkop: OK, guys, het julle 'n id hoe vinnig julle gery het?
Hulle: G'n idee nie - maar jy gaan ons s!
Spietkop: So vinnig dat julle elkeen 'n spoedkaartjie gaan kry! (Hy haal sy
boekie uit.) Wat is jou naam?
Koos kyk rond en sien 'n Woolworths-reklamebord daar naby: "My naam is
William Woolworth," s Koos.
Kallie snap dit dadelik, kyk rond en sien Edgars. "My naam is Eddie Edgars!"

Kallie en Koos kyk benoud na Mike en hoop dat hy verstaan wat hulle gedoen
het.
"En jy?" vra die spietkop kwaai.
"My naam is Ken!"
"Ja, maar wat is jou volle name?"
Mike s selfversekerd: "My naam is Ken, en my van is Takkie Fraaid Tjieken!"






(132 words)

Back to latest


Comments







Sponsored




Related Media



Related Information
Submitted: 6 years ago
Contributed: kulu
Tags: spietkops   mike   koos   kallie   deur   afrikaans  
Viewers: 1
Problem? Report it



Share


4 Grins
1 Growls



View this post on your mobile


So HOT right now ...



Random Media

Contribute
Got a funny picture, joke, link or anything amusing?

Get it posted on the site by mailing it to us

Contribute Here






Subscribe

Find us on Facebook
Subscribe to Email Jokes PG13 Feed

Subscribe to the Email Jokes PG13 RSS Feed


Dial Direct insurance South Africa | Woes Afrikaans gedigte kortverhale stories
Mabooki free publishing poems stories | play-uk-lottery.com


Google+

Copyright © 2014 Email Jokes PG13. All rights reserved.
2005 - 2014

NOTICE: All content is posted by users of this site and the owner does not accept any liability relating to the copyright thereof.
To have content removed or accredited with your link, please contact our content administrator