Die lyk van ‘n jong man is gisteraand met laagwater onder die N1 brug in die
Klein Brak rivier deur 'n hengelaar gevind , het die Mediabeampte van die
plaaslike Polisie berig.

Die oorledene se naam sal eers bekend gemaak word sodra sy naasbestaandes in
kennis gestel is.

Dit wil voorkom of die oorledene onder die invloed van drank was toe hy die
rivier probeer oorsteek het.

Die oorledene was swaar gegrimeer en was geklee in visnetsykouse, ’n kort
rooi miniromp en ’n geel Malema T-hempie.

‘n Komkommer was ook in sy anus gevind.

Om sy familie en naasbestaandes die verleentheid te spaar het die polisie
die jongman se hemp verwyder.


(110 words)

Back to Tagged with: sport

Sponsored

Comments

No comments - be the first to post a comment.

Login or Register to post comments.


Next in line
You are here


Sponsored


Related Media



Sponsors

Related Information
PG13L
Submitted: 9 months ago
Contributed: Mtatazela
Tags: pg13l   jong   afrikaans  
Viewers: 1
Problem? Report it

Share


6 Grins
5 Growls



View this post on your mobile




So HOT right now ...
Waka-Waka Baby ... viewed by 3 visitors
Sheep lovers ahead ... viewed by 3 visitors
MAXIM Soccer babes ... viewed by 3 visitors
Strange Natural Landscapes viewed by 2 visitors
Audi R8 Ibis white viewed by 2 visitors



What others are doing ...



Cheap Insurance - Online quotes | Woes Afrikaans gedigte kortverhale stories
Mabooki free publishing poems stories

Copyright © 2010 Email Jokes PG13. All rights reserved.
2005 - 2010

Other sites in our network: emailjokes.co.za |  jokes24.co.za | adultjokes.co.za | emailjokez.com

NOTICE: All content is posted by users of this site and the owner does not accept any liability relating to the copyright thereof.
To have content removed or accredited with your link, please contact our content administrator